Marco Tuindienste in Bloemfontein is ‘n goedgevestigde besigheid wat spesialiseer in bekostigbare, kwaliteit tuinonderhoud, en bied ‘n verskeidenheid tuindienste aan wat insluit die sny van gras en kante, snoei van struike, beddings omspit, onkruid verwyder uit beddings en plaveisels, en die skoonblaas en vee van plaveisels. Ekstra dienste is ook beskikbaar, soos die eenmalige skoonmaak van tuine, tuin uitleg, snoei van bome, struike en rose, asook die gooi van kunsmis en top dressing.

Marco Tuindienste:  

  • Sny van Gras / Sny van Kante
  • Snoei van Struike een keer per Maand
  • Uithaal van Onkruid – Beddings / Plaveisels
  • Ompsit van Beddings
  • Skoonblaas en Vee van Plaveisels
  • Diens een keer per Week

EKSTRA DIENSTE:

  •  Eenmalige Skoonmaak van Tuine
  • Tuin Uitleg
  • Snoei van Rose, Bome en Struike
  • Scarifying van Gras
  • Gooi van Top Dressing en Kunsmis

Kontak Inligting vir Marco Tuindienste / Garden Service:

Kontak Persoon:
Ruaan / Marco

Tel:
0794937745

E-pos:
info@marcotuindienste.co.za

Webtuiste:
www.marcotuindienste.co.za

Adres:
Bloemfontein
9301