Inheemse Bome

Inheemsebome.co.za is a website hosted by experts and lovers of indigenous trees of Southern Africa, who would counsel and advise on placement, care and pruning of indigenous trees, and also offer landscaping advice.

Inheemse Bome Kwekery

Inheemse Bome Kwekery spesialiseer in die verskaffing van ‘n groot verskeidenheid inheemse bome en plante van verskillende groottes, aan privaat persone, kwekerye, myne, landskapsargitekte, boere en so meer. Aflewering en plant van bome word gedoen op ‘n industriele, kommersiele, privaat en subkontrak basis.

Inheemse Bome Dienste:

  • Verskaffing van Groot Verskeidenheid Inheemse Bome, asook Aalwyne, Vetplante en Palms.
  • Verskaffing, Aflewering en Plant van Gras en Plante.
  • Kweking van Bome vir Spesifieke Projekte.
  • Aflewering en Plant van Bome (billike tariewe vir groter bestellings).
  • Gratis Advies met Keuse en Plasing van Bome.
  • Landskapadvisering.
  • Snoei van Bome, en Boomslopings (slegs uitsonderlike gevalle).
  • Eenmalige Skoonmaak van Erf en Verwydering van Vullis.
  • Kunsrots en ander Klein Aanbouings.
  • Afslag vir Groot Bestellings.
  • Beskikbaar 7 dae per week, SLEGS PER AFSPRAAK!

Inheemse Bome Kontak Inligting:

Peet: 0826549344
Saartjie: 0832711710

E-pos: Peet@inheemsebome.co.za
Webblad: www.inheemsebome.co.za

Adres:
Inheemse Bome
Roodeplaat Dam Natuurreservaat
naby Pretoria
Gauteng