Tiep ‘n Drom Dromdienste is werksaam in Rustenburg, Noordwestelike provinsie, en hulle dienste sluit in die verwydering van tuin en huis rommel teen slegs R60 per maand. Elke huishouding word voorsien van ‘n netjiese drom waarin die vullis geplaas word, wat dan weekliks leeggemaak word.

Tiep ‘n Drom Dromdienste:

  • Teen slegs R60 per maand voorsien ons u van `n netjiese drom wat ons weekliks leegmaak.
  • U kan tuinvullis en huisvullis ingooi.

Tiep ‘n Drom Dromdienste Kontak Inligting:

Contact Person: Nicolene

Contact Number: 0840004000

Cell Number: 0840004000

Website: www.tiepndrom.co.za

E-mail: tiepndrom@telkomsa.net

Physical Address:
Tiep ‘n Drom Dromdienste
Rustenburg